desc

BEGINSELS VIR 'n BETROUBARE ONDERWYS

Beginsels vir 'n betroubare onderwys

Price

ZAR 300.00

(excluding VAT & Postage)

BEginsels vir 'n betroubare onderwys
Back to PRODUCTS PAGE >>

Product Info

Overview
Specifications
Customer Reviews
  • Beginsels Vir 'n Betroubare Onderwys
    Audio sessions & Presentation Files on CDs

    Martie du Plessis van Dynamis neem ouers, grootouers en ander opvoedkundiges deur die proses om basiese beginsels, wat 'n lewenslange invloed sal h, toe te pas in die opvoeding van kinders. Dit is juis di beginsels wat alle kinders sal toerus vir die uitdaging in die alledaagse lewe, en sal verseker dat hulle 'n ingesteldheid sal h om werkskeppers instede van werksoekers te wees. Hierdie kragtige beginsels sal ook oorgedra kan word na die volgende generasies om sodoende 'n gesonge en volhoubare onderwysraamwerk in plek te stel.

    Onderwerpe
    • Sessie 1
      • Inleiding en Huidige Uitdagings
      • 'n Werkbare Antwoord
      • Beginsel gebasseerde onderwys
      • Waardes
      • Karakter Ontwikkeling
      • Kinders moet leer hoe om te leer
    • Sessie 2
      • Atmosfeer en Verhouding
      • Geestelike Gesondheid
      • Vind die regte pas vir elke kind
      • Voorbeelde van tipes
    • Sessie 3
      • Leermodaliteite en Sensoriese Intelligensie
      • Rus kinders toe vir die 21ste eeu
      • Die Digitale Era
      • Selfwerksaamheid op n Jong Ouderdom
      • Voorbeelde
      • 'n Sening
    • Sessie 4
      • Alternatiewe in Ander Lande
      • Opvoeding of Kloning?
      • Leer areas
      • Die groot prentjie
      • Kurrikulum opsies
      • Die informale aanslag
      • Voorskoolse Kinders
    • Sessie 5
      • Regsaspekte
      • Matrikulasie
      • Sosialisering
      • Sport
      • Leerprobleme
      • 'n Nalatenskap
      • Afsluiting
  • 6 CDs in a single plastic wallet
  • Customer #1:

       EMail us if this product has impacted you in any way