BEGINSELS VIR 'n BETROUBARE ONDERWYS
    
    
    
    
    Product Info
    
      
        
          - Overview
- Specifications
- Customer Reviews
          -  
            
            
              
                | Beginsels Vir 'n Betroubare OnderwysAudio sessions & Presentation Files on USB Flash Drive
 
 Martie du Plessis van Dynamis neem ouers, grootouers en ander opvoedkundiges deur die proses om basiese beginsels, wat 'n lewenslange invloed sal h, toe te pas in die opvoeding van kinders. Dit is juis di beginsels wat alle kinders sal toerus vir die uitdaging in alledaagse lewe, en sal verseker dat hulle 'n ingesteldheid sal h om werkskeppers instede van werksoekers te wees. Hierdie kragtige beginsels sal ook oorgedra kan word na die volgende generasies om sodoende 'n gesonge en volhoubare onderwysraamwerk in plek te stel.
 |  
                | Onderwerpe 
 
                      
                  
Sessie 1
Inleiding en Huidige Uitdagings'n Werkbare AntwoordBeginsel gebasseerde onderwysWaardesKarakter OntwikkelingKinders moet leer hoe om te leerSessie 2
Atmosfeer en Verhouding Geestelike Gesondheid Vind die regte pas vir elke kind Voorbeelde van tipesSessie 3
Leermodaliteite en Sensoriese IntelligensieRus kinders toe vir die 21ste eeuDie Digitale EraSelfwerksaamheid op n Jong OuderdomVoorbeelde'n SeningSessie 4
Alternatiewe in Ander LandeOpvoeding of Kloning?Leer areasDie groot prentjieKurrikulum opsiesDie informale aanslagVoorskoolse KindersSessie 5
RegsaspekteMatrikulasieSosialiseringSportLeerprobleme'n NalatenskapAfsluiting |  
 
- 4GB USB Flash drive in a transparent envelope
            
          
- 
            Customer #1:   EMail us if this product has impacted you in any way EMail us if this product has impacted you in any way